Aangenaam verrast, ik wist niet dat er in Zuid Afrika zoveel geblogd werd en dan nog in het Zuid Afrikaans (dat niet zoveel van het nederlands verschil) Proficiat aan al die Bloggers.
Bezoek het eens via de link onderaan dit bericht
Dis nou maklik om voelgoed-stories te lees. Die webblad bied ‘n praktiese tuiste met alles waarna jy soek: lanklees artikels, nuusbrokkies, kennersadvies, foto’s, nuwe video’s en die blogs van bekendes wat hartsake deel. Of jy nou ‘n tablet, slimfoon of rekenaar gebruik, ons nuwe uitleg sal jou skerm soos ‘n handskoen pas. Geniet ‘n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van ‘n lekkerlees tydskrif.
Bron: Blogger – Toortsie’s blog | Voelgoed | dis ’n leefstyl!
Verskriklik baie dankie vir die blootstelling! 😁
Graag gedaan, reeds van kind heb ik de verhalen gelezen van de eerste blanke kolonisten in Zuid-Afrika (Nederlanders en Vlamingen) en ik ben de Afrikaners altijd in mijn hart blijven dragen.
Vriendelijke Groet
Theo