Slaap o…

Waaw wat een mooie foto’s

via Honk

Perdebytjie se nes

wondersoete ding…waarom ontwyk jy my deesdae so? Hier sit ek nou, in die middel van die nag, regop. Eers diΓ©kant toe en daaikant toe gerol, my hele verlede in my gedagtes deurgedink, maar jy bly weggg! Is dit ’n kwessie van aanstap in jare, of bloot sommer net?

Die voordeel is die wonderlike stilte van al die slapendes oral om my. Dis net ek, my koppie tee en die getjirp van kriekies en die Dikkop se spookagtige geskree, in die tuin.

_MG_3502_edited-1_MG_3514_edited-1

Die vorige nag was dit net ek, my koppie tee en flitsende blitse wat deur die hemelruim skeur en sekondes later rammelend die huis laat bewe en skud.

IMG_9186_edited-1IMG_9187_edited-1Laat ek maar weer probeer my ooglede opmekaar sit…sugggg!

View original post

Advertenties

1 thought on “Slaap o…

  1. Baie dankie,Theo…erg gewaardeerd!

    Like

Kom maar op met je reactie! !! πŸ—£ πŸ“› 😘 πŸ’¬

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s

%d bloggers liken dit:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close