Lê jou eier – Die feesseisoen

Deze leuke Kerst-wensen van uit Zuid-Afrika verdienen een herblog

via Zoo

toortsie.com

Jaar vir jaar gaan ons Struisbaai toe. Kersdag is ’n groot geskarrel, want gewoonlik moet ek al 7 vm kiertsregop agter die klavier sit op Agulhas, en dan weer by die 9 vm diens op Struisbaai, saam met die musiekmakende familie en vriende die kitaar slaan.

Tussen die twee dienste word die kos reggeruk, sodat ons, sodra die kerkdienste verby is, die kerstafel kan regkry vir die groot eet.

Die laaste twee jare het ons die kos gegryp en ouetehuis toe gegaan en daar saam met die oumas ons kersmaal geniet. Verlede jaar het ons musiek gemaak by die Radio Kanseldiens.

’n Paar jaar gelede was ons gesin in Australië by die familie. Kersdag is ons, soos dit ons gewoonte is, kerk toe. Daar was omtrent 17 mense in die kerk, meestal Suid-Afrikaners! Wat ’n ander belewenis, as jy gewoond is aan die kersdienste op Struisbaai waar die kerk behoorlik…

View original post 127 woorden meer

3 comments

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s