In die bos

Voor wie eens een zicht op Zuid-Afrika wilt hebben, niet van uit het toeristisch oogpunt, maar geschreven door iemand die er is opgegroeid en het leven in Zuid-Afrika dagdagelijks beleeft, lees eens dit bericht en volg deze site.
Groetjes
Theo

Bewaren

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Wat maak Kaapse boertjies as hulle vir ’n dag in Pretoria moet vertoef?

Eetplekke? Ons is al moedeloos geΓ«et!

Winkelsentrums? Asseblief tog nie!

Ons gasheer stel die Dinokeng Wildreservaat voor.

Skielik raak ’n dag waarna effens opgesien is, ’n avontuur.

Ons ry daar in die bosveld, weg van die stad se verkeer, op nou tweespoorpaadjies en vergeet sommer net alles, leef indie oomblik en geniet die skepping van God.

Daar is baie wild te sien, in pragtige kondisie. Hulle sΓͺ dar us olifante en renosters en ander grootwild te sien, ons was seker ’n buetjie te kort daar, maar ons sien rooibokke, blesbokke, blouwildebeeste, sebras, rooi hartebeeste, meerkatte, koedoes en voΓ«ls.

Ons was nie so lank daar nie, maar dis beslis ’n daguitstappie werd, selfs ’n naweekstappie.

Komaan Pretorianers, dis nie so ver uit die stad nie. Kom leer julle kinders om weer met die natuur in aanraking te kom…

View original post 37 woorden meer

Advertenties

Kom maar op met je reactie! !! πŸ—£ πŸ“› 😘 πŸ’¬

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s

%d bloggers liken dit:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close