Daar’s ’n trein

Nog een prachtige Blog in mijn categorie over Zuid-Afrika

Theo Herbots the voice from #Tienen

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Daar is sowaar ’n trein by Matjiesfontein! Om die waarheid te sΓͺ, daar kom sommer gereeld een verby.

Dit Γ­s nogals ’n belewenis om ’n nag daar oor te slaap. Ek het eintlik nog altyd in my kop om een dag by die Kaap op die trein te klim, saam te ry tot by Matjiesfontein en die volgende dag weer terug. Sommer so ’n lekker gesellige uitstappie saam met ’n klomp pelle wat lus het.

DÑÑr bly mens oor in die Lord Milner Hotel, word op ’n kort bustoertjie geneem en jy ontmoet die spook van Matjiesfontein. Sing heerlik saam met die vermaaklikheidkunstenaar wat al sy liedjies met stokstywe vingers in F# maj, van alle toonsoorte, speel, glo omdat dit polities korrek is om op die swart note te speel!




Die trein!

View original post

Advertenties

Kom maar op met je reactie! !! πŸ—£ πŸ“› 😘 πŸ’¬

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s

%d bloggers liken dit:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close