Die konflikdonkies

TRANSLATE THIS BLOG HERE

Een prachtig verhaal, waar iedereen een voorbeeld zou mogen aan nemen, daarom herblog ik het
Groetjes
Theo

toortsie.com

Photo from internet

(I’ve got this picture on the internet )

Hierdie is die ou bekende prentjie van die konflikdonkies. Ek het al in die laerskool daarvan geleer. Die twee donkies sien elkeen ’n hoop voer waarvoor hulle lus is. Die tou is egter te kort en nie een van die twee kan by die hoop voer uitkom nie. Ná ’n lang gerem en strem, kom hulle bymekaar en maak saam planne oor hóé hulle hierdie situasie kan probeer oplos.

En dís waar die probleem lê: Deesdae kom ons nie meer by die derde en vierde en vyfde prentjies uit nie.

Eerstens kommunikeer ons nie meer nie. Alles loop uit op ’n misverstand. Ons besluit eintlik sommer vooraf dat dit in elk geval nie gaan werk nie en bou dan eerder mure om ons. Ons sluit ons af. Ons draai ons rug op selfs ons geliefdes as ons net nie ons sin kry…

View original post 314 woorden meer

2 comments

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s