Die pad vorentoe

Ik herblog dit bericht omdat Zuid-Afrika me nauw aan het hart ligt.
En wie kan het land beter beschrijven dan diegenen die er zijn opgegroeid.
Groetjes
Theo

Bezoek alle berichten over Zuid-Afrika ==>>

Perdebytjie se nes

Ons vat die pad deur Turck se pas, Rooikloofpas en Verlatenkloofpas na Sutherland. Langs die pad is asemrowende tonele van veldblomme wat nog blom, al is die blomseisoen haas verby…

IMG_2723IMG_2724IMG_2716IMG_2717

Diep tussen die rante ry ons by hierdie oulike padstal aan…

IMG_2725

’n Ent verder, bereik ons ons bestemming…

IMG_2727IMG_2726

Dis ’n privaat reservaat, wat nog net ’n jaar in bedryf is. Dis ’n ou plaas waarvan die geboue opgekikker is vir verblyf. Nuwe eenhede is ook gebou en ons het in Gemini Pollux tuisgegaan…

IMG_2732IMG_2791

Die ooptes en ysige koue slaan mens se asem weg…

IMG_2794

Plaastoneel met blommende peerbome…

IMG_2798IMG_2783

Die vlaktes is vol springbokke, swartwildebeeste en ander boksoorte. Daar is ook ’n ou uitgewerkte vulkaan, regs van die koppie op die volgende foto…

IMG_2784

Daar is ’n area waar baie fossiele reeds opgetel is en nog heelwat begrawe lΓͺ. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om daar uit te kom nie, maar volgende…

View original post 169 woorden meer

Advertenties

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.