Skryf ‘n opstel: Om goed te doen aan ander

Dit is zo mooi gezegd in dat mooie Afrikaans, iets waar iedereen zou moeten blijven bij stilstaan, iets dat niet genoeg gedaan wordt.
“Goed zijn voor een ander”
Zo mooi dat ik het herblog.
Bedankt Toortsie.
Groetjes van uit België
Theo Herbots

toortsie.com

Wat ’n lekker onderwerp, want dit is mos lekker om goed te doen vir iemand anders.

Jy kan hierdie opstel op ’n paar maniere benader.

Eerstens kan jy in die algemeen skryf oor hoe lekker dit is om goed te doen vir ander mense. Vertel wat dit vir jou beteken, die hupstoot wat jy daaruit kry, die gevoel van vergenoegdheid.

Die lekker as jy die vreugde of dankbaarheid in die ander persoon se oë sien. Wat dit dalk vir die ander persoon beteken, hoe dit hom help.

Jy kan ook vertel van ’n keer wat jy vir iemand gehelp het. Wat het jy gedoen? Was dit jy alleen, of was jy deel van ’n groep mense? Wat het dit alles behels? Was dit ’n eenmalige gebeurtenis, of is dit iets wat jy op ’n gereelde basis doen? Hoe het dit gekom dat jy dit begin doen het? Wat is die…

View original post 169 woorden meer

5 comments

  1. I
    know no God
    no religion
    no philosophy!

    I know no Bible
    no Quoran
    no Dhammapada
    no Mahabharatha
    no Ramayana!

    I follow and practise
    Help ever, hurt never
    Love all, Serve all
    Be kind, be friendly!

    That is all what I know and
    That is all I need to practise!
    Subbaraman N V

    Liked by 1 persoon

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s