Die giggelbus op die langpad

Toortsie is wel één ding vergeten en dat is dat er reeds enkele dagen één man mee op de bus zit, den deze.
Maar ja, één man tussen veertien vrouwen, die heeft weinig te eggen, moet heel stil en heel braaf zijn πŸ€¦πŸ‘ΌπŸ‘Ό

toortsie.com

(Suiwer verbeelding van Toortsie en nog 13 ander dames, genaamd die Towerinne)

Ons is al weer op die langpad en die wiele van die bus draai om en om, om en om. Die klink my ons is op pad in ’n noordelike tigting na nΓ³g een van die land se vele provinsies. Blykbaar Limpopo. Volgens my, steeds maar net in die Transvaal, maar wat sal ek nou weet, ek kom mos hier van die onderpunt van die land af, amper by die see.

So tussendeur rock ons ook … Barcelona!

Dit klink my ons gaan ver ry en die kans is goed dat ons kan verdwaal en ek wonder baie sterk of Fillipo, of wat sy naam ookal is, die pad ken en ek hoor daar is baie verkeersmanne langs die pad.

Ons is honger ons is honger ons is baie, baie honger.

Die ding is, sodra die bus se…

View original post 337 woorden meer

Advertenties

7 Comments on “Die giggelbus op die langpad

  1. Jy moet oppas vir hierdie vrouens, Theo! Hulle het ’n reputasie dat hulle iemand al oor die kop geslaan het met hul stiletto’s en ook poetse gebak het op ander mense wat die bus volg.Verder is hulle diamantdiewe, bankrowers en hulle was ook al in die tronk.

    Liked by 1 persoon

Kom maar op met je reactie! !! πŸ—£ πŸ“› 😘 πŸ’¬

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers liken dit: